top of page

ABOUT

         Welcome to De See Kat

Welcome to all aristocats, alley cats, puss in boots and all other cats with or without cat suits! We are glad that you followed the cat paws on our catwalk to the entrance of de See Kat!!!Our queen cat has already prepared a cosy table for you in the cathedral for a special meal …. and maybe with a bit of caterwauling later! Try the Kattekwaad (mischief) or Katswink (unconscious) on the menu – because everyone wants to be the cat’s whiskers! When the cat is away the mouse do play – so come and enjoy a pleasant meal which is specially prepared for the cat-ch of the day! Watch out for the caterpillars, especially after a few glasses of the Katwsink! No cattishness or catastrophes allowed because it can only be catastrophic! Take a cat’s purr when you have enjoyed your meal ……. but we also suggest to take a little cat nap later…….Prrrrr………

 

 
 
Welkom by De See Kat
 

Welkom aan alle aristocats, katjie stewels, alley cats, tierkatte, huiskatte, straatkatte, ramkatte, cat-ch of the day en alle ander oulike katjies met of sonder katpakke!! Ons is bly dat jy die katspoegie se stap katvoet geneem het en die katspore op ons catwalk gevolg het! Maak jouself gerus heerlik tuis, want almal wil graag die kat se snor wees … veral hier by de See Kat se kattedraal!!! Ons huiskat het al die kat uit die boom gekyk en `n tafeltjie gereed gekry vir `n gesellige kuietjie …… of miskien vir so `n bietjie kattekwaad of dalk heelwat later `n kattekoor!! As die kat weg is, dan is dit `n kat-en-muis storie …… katjie van die baan sal nie `n kat se kans toelaat om hier heerlik te kom smul aan al die spesiale disse wat vars gemaak word nie! Probeer gerus die Kattekwaad of Katswink!! Pas op vir die caterpillars wanneer jy terugsstap …. veral na `n paar glasies Katswink! Geen katterige katte of ge-kattemaai word toegelaat nie – dit kan net katestrofies wees!!! Wees ook baie versigtig om die kat in die donker te knyp! So geniet die kuier en bly kat oog!! Heelwat later is daar tyd vir `n catnap!! Prrrrrr ………

bottom of page